We are expiencing dowmtime with our Telkom Lines
Contact Us on 028 425 2378
![]() |
|
|
|
|
|
|
ABOUT US
|
|
|
|
|
||||
|
Bredasdorp Steenwerke spesialiseer in die maak van NFX (“Non-Face-
Extra”) stene, sowel as NFP (“Non-Face-Plaster”) stene en Klinkerstene
(“Overburns”). Ons verskaf en versprei ook “Facebricks” van COROBRICK
en CABRICO op ‘n agentskap-basis indien die minimum hoeveelheid
bestel word. Gedurende 1984 word Bredasdorp Steenwerke oorgeneem
deur Johannes Andries Jamneck (Buks), geleë op die plaas
Kleinsanddrift, 7km buite Bredasdorp. Bredasdorp Steenwerke word
uitgebrei tot een van die grootste verskaffers van klei bakstene in die
Overberg Distrik.
|
Gedurende 1996 neem Buks se twee seuns , Leon en Andrè (Pannie) die
leisels by hul pa oor en brei die besigheid verder uit met onder andere
vertakkings wat die vervaardiging en verspreiding van
sementprodukte soos Sement Boublokke, Plaveisel sement stene
ens. insluit. Overberg Brick & Pave, wat onder die JAMNECK TRUST
/BREDASDORP STEENWERKE vaandel handel dryf, het takke in
Bredasdorp sowel as Struisbaai.
|
|
|
|
||||
|
OUR PRODUCTS
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
![]() Klinkerstene Click here |
![]() ROK NFP Steen Click here |
![]() ROK NFX Baksteen Click here |
|
|
|
|||
|
CONTACT US
|
|
|
|
|
|
+27 28 424 2130
leonjamneck@hotmail.com
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
WELCOME TO
BREDASDORP STEENWERKE

ABOUT US
Bredasdorp Steenwerke spesialiseer in die maak van NFX (“Non-Face-Extra”) stene, sowel as NFP (“Non-Face-Plaster”) stene en Klinkerstene (“Overburns”). Ons verskaf en versprei ook “Facebricks” van COROBRICK en CABRICO op ‘n agentskap-basis indien die minimum hoeveelheid bestel word. Gedurende 1984 word Bredasdorp Steenwerke oorgeneem deur Johannes Andries Jamneck (Buks), geleë op die plaas Kleinsanddrift, 7km uite Bredasdorp. Bredasdorp Steenwerke word uitgebrei tot een van die grootste verskaffers van klei bakstene in die Overberg Distrik.
Gedurende 1996 neem Buks se twee seuns , Leon en Andrè (Pannie) die leisels by hul pa oor en brei die besigheid verder uit met onder andere vertakkings wat die vervaardiging en verspreiding van sementprodukte soos Sement Boublokke, Plaveisel sement stene ens. insluit. Overberg Brick & Pave, wat onder die JAMNECK TRUST /BREDASDORP STEENWERKE vaandel handel dryf, het takke in Bredasdorp sowel as Struisbaai.
OUR PRODUCTS
ROK NFP Steen
Click here
ROK NFX Baksteen
Click here
CONTACT US
+27 28 424 2130
leonjamneck@hotmail.com



