WELCOME TO
BREDASDORP STEENWERKE

 

 

 
 
 
 
 
 
ABOUT US
 
 
 
 

 

     
 
Bredasdorp Steenwerke spesialiseer in die maak van NFX (“Non-Face-
Extra”) stene, sowel as NFP (“Non-Face-Plaster”) stene en Klinkerstene
(“Overburns”). Ons verskaf en versprei ook “Facebricks” van COROBRICK
en CABRICO op ‘n agentskap-basis indien die minimum hoeveelheid
bestel word. Gedurende 1984 word Bredasdorp Steenwerke oorgeneem
deur Johannes Andries Jamneck (Buks), geleë op die plaas 
Kleinsanddrift, 7km buite Bredasdorp. Bredasdorp Steenwerke word
uitgebrei tot een van die grootste verskaffers van klei bakstene in die
Overberg Distrik.
 
 
 
Gedurende 1996 neem Buks se twee seuns , Leon en Andrè (Pannie) die
leisels by hul pa oor en brei die besigheid verder uit met onder andere
vertakkings wat die vervaardiging en verspreiding van
sementprodukte soos Sement Boublokke, Plaveisel sement stene
ens. insluit. Overberg Brick & Pave, wat onder die JAMNECK TRUST
/BREDASDORP STEENWERKE vaandel handel dryf, het takke in
Bredasdorp sowel as Struisbaai.
 
 
 
 
 

 

 
 
       
 
 
OUR PRODUCTS
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 


Klinkerstene
Click here
 

ROK NFP Steen

Click here
 

ROK NFX Baksteen

Click here
 

 

 

 
 
     
 
 
CONTACT US
 
 
 
 
 
 
+27 28 424 2130
leonjamneck@hotmail.com
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
WELCOME TO
BREDASDORP STEENWERKE

ABOUT US

Bredasdorp Steenwerke spesialiseer in die maak van NFX (“Non-Face-Extra”) stene, sowel as NFP (“Non-Face-Plaster”) stene en Klinkerstene (“Overburns”). Ons verskaf en versprei ook “Facebricks” van COROBRICK en CABRICO op ‘n agentskap-basis indien die minimum hoeveelheid bestel word. Gedurende 1984 word Bredasdorp Steenwerke oorgeneem deur Johannes Andries Jamneck (Buks), geleë op die plaas Kleinsanddrift, 7km uite  Bredasdorp. Bredasdorp Steenwerke word uitgebrei tot een van die grootste verskaffers van klei bakstene in die Overberg Distrik.

 


Gedurende 1996 neem Buks se twee seuns , Leon en Andrè (Pannie) die leisels by hul pa oor en brei die besigheid verder uit met onder andere vertakkings wat die vervaardiging en verspreiding van sementprodukte soos Sement Boublokke, Plaveisel sement stene ens. insluit. Overberg Brick & Pave, wat onder die JAMNECK TRUST /BREDASDORP STEENWERKE vaandel handel dryf, het takke in Bredasdorp sowel as Struisbaai.
 

 
OUR PRODUCTS


ROK NFP Steen
Click here




ROK NFX Baksteen

Click here  

 

CONTACT US

+27 28 424 2130
leonjamneck@hotmail.com